Enige kultuurnavrae – Me. Marina Naude: 082 691 9666
Leerders kan jaarliks aan die volgende kompetisies deelneem m.b.t. Redenaars :
- ATKV Redenaars
- Kempton Park Laerskole Redenaars
- RMS – Redenaars
Hou asb. die Nuusfokus weekliks dop vir belangrike inligting oor die bogenoemde kompetisies.
Kunswedstryd
Die Kempton Park Kunswedstryd vind jaarliks plaas gedurende die derde kwartaal.
Leerders wat belangstel kan inskryfvorms by Me. Marina Naudé (Kamer 6) kom afhaal.
Gedigte in die Voorgeskrewe Afrikaanse sowel as die Engelse afdeling word aan die leerders voorsien.
Spreek-koor
Daar is ook jaarliks ‘n Junior – en Senior spreek-koor.
Revue
Ons bied ook elke vyf jaar ‘n Revue aan. Elke tweede jaar neem ons kinders deel aan ‘n Kersspel saam met ‘n gaskunstenaar.