GRAAD 1 AANLYN-INSKRYWINGS is reeds gedoen. Heg asseblief “Laerskool Edleen 2021 Aansoekvorm” aan u dokumente NADAT u ‘n goedkeurings sms by Laerskool Edleen vanaf die Departement van Onderwys ontvang het.
Al die dokumente moet by Laerskool Edleen persoonlik ingehandig word.
Skoolfonds vir 2021
Leerder | Per Maand | Per Jaar | ||
---|---|---|---|---|
1 Leerder | R1 540.00 | R16 940.00 | ||
2 Leerders | R2 860.00 | R31 460.00 | ||
3 Leerders | R3 430.00 | R37 730.00 | ||
Pryse kan verander sonder kennisgewing |
Bank Besonderhede:
Name: Absa
Rekening Nommer: 260750534
Takkode: 632005
Verwysing: Rek. No. / Kind se Naam en Van
Belangrike Vorms
Laerskool Edleen 2021 Aansoekvorm
2021 Naskool Inskrywingsvorm
Naskoolfooie 2021
1 Leerling per huisgesin R1 130 per maand of R3 390.00 per kwartaal
2 Leerlinge per huisgesin R2 070.00 per maand of R6 210.00 per kwartaal
3 Leerlinge per huisgesin R2 660.00 per maand of R7 980.00 per kwartaal