INSKRYWINGS IS OOP VIR 2021

Gr 1 leerling 2021 – Indien u ‘n sms vanaf die Departement van Onderwys ontvang het dat u leerling by Laerskool Edleen geplaas is, laai asseblief die vorm af onder “vorms en fooie” en handig dit by die kantoor in van Laerskool Edleen.

Gr 2 – 7 leerling 2021 – Inskrywings oop