📞 011 976 1033/4
✉️admin@laerskooledleen.co.za

LAERSKOOL EDLEEN

GRAAD 1 2023 AANLYN AANSOEKE open op 22 Julie tot 19 Augustus 2022.

https://www.gdeadmissions.gov.za/

Heg asseblief “Laerskool Edleen 2023 aansoekvorm” aan sodra jy jou bewys van registrasie SMS van die Departement van Onderwys vir plasing by Laerskool Edleen ontvang het. ALLE dokumente moet GESERTIFISEER wees en by Laerskool Edleen ingehandig word.