📞 011 976 1033/4
✉️admin@laerskooledleen.co.za

LAERSKOOL EDLEEN

Hierdie is ‘n skool waar ons, ons kinders die geleentheid wil gee, om in Afrikaans en Engels, hul kultuur en godsdiens onderrig te word.

Ons slagspreuk die afgelope klompie jare is: “Ons kompeteer suksesvol!” Kinders moet geleer word om suksesvol te kompeteer. Nie net teen ander nie, maar die belangrikste van alles, teen hom-/haarself. Nooit wen teen alle koste nie, maar die wete dat ek my bes probeer het.

Kinders kry by Edleen die geleentheid om hul individualiteit uit te leef, en ons skram weg daarvan om bliksoldaatjies vir die toekoms voor te berei.

Kom ervaar gerus Laerskool Edleen-gasvryheid.

⇦ Ons Beheerliggaam

Ons bestuurspan

Mnr. Hans Labuschagne

Mnr. Jacques van Deventer

Departementshoof van Opvoedkundige Leiding

sport@laerskooledleen.co.za

Mev. Janine Smith

Departementshoof Intermediêre en Senior Fase

janinesmith363@gmail.com

Mev. Erika Vermaak

Departementshoof Grondslagfase

vermaak.erika@gmail.com

Ons Kantoor Personeel

Mev. Marlene McLeod

Mev. Chantelle Slabbert

 

Mev. Melanie Swart

Finansiële Kantoor

fin@laerskooledleen.co.za

Mev. Melanie Brits

Finansiële Kantoor

fin2@laerskooledleen.co.za

Mev. Marinda Geldenhuys

Buitemuurse Organiseerder

 

marinda@laerskooledleen.co.za