📞 011 976 1033/4
✉️admin@laerskooledleen.co.za

LAERSKOOL EDLEEN

Laerskool Edleen bied die volgende sportsoorte aan:

  • Rugby (o/8 tot o/13)
  • Netbal (o/7 tot o/13)
  • Hokkie (o/7 tot o/13)
  • Sokker (o/10 tot o/13)
  • Ringbal (verkieslik gr.4-7)
  • Atletiek
  • Landloop

Kontak gerus ons sport organiseerder vir meer inligting: sport@laerskooledleen.co.za