📞 011 976 1033/4
✉️admin@laerskooledleen.co.za

LAERSKOOL EDLEEN

GRAAD 1 AANLYN-INSKRYWINGS is reeds gedoen.

 

Heg asseblief “Laerskool Edleen 2021 Aansoekvorm” aan u dokumente NADAT u ‘n goedkeurings sms by Laerskool Edleen vanaf die Departement van Onderwys ontvang het.

 

Al die dokumente moet by Laerskool Edleen persoonlik ingehandig word.

Skool Fooie vir 2021

LeerderPer MaandPer Jaar  
1 Leerder           R1 540.00       R16 940.00  
2 Leerders           R2 800.00       R31 460.00  
3 Leerders           R3 430.00       R37 730.00  

 

Bank Besonderhede

Naam: Absa
Rekening Nommer: 260750534
Tak Code: 632005
Verwysing: Rek. No. / Kind se Naam en Van

Naskoolfooie 2021
1 Leerling per huisgesin R1 130 per maand of R3 390.00 per kwartaal
2 Leerlinge per huisgesin R2 070.00 per maand of R6 210.00 per kwartaal
3 Leerlinge per huisgesin R2 660.00 per maand of R7 980.00 per kwartaal